DORINGBAAI : Mees ongerepte Kusdorp aan die Suid-Afrikaanse Weskus!

Doringbaai is 'n klein vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika in die Matzikama Munisipaliteit, ongeveer 290-300 km noord van Kaapstad. Dit is bekend vir sy rustige atmosfeer, kreefbedryf, wyn, walvisse, wildeblomme en ongerepte kuslyn. Geskiedenis * Die baai is reeds in die 1800's as ankerplek gebruik. * Voorraad is per kameeltrein ...

Back to Doringbaai