Doringbaai-perlemoenplaas: Dié skulpvis se redding?

Danksy die verbete stropersaanslag, eindig perlemoenstories dikwels hier - in howe of met bultende sakke onwettige buit. Maar Auburn Malakaza se storie is 'n bietjie stroomop. Syne is 'n storie van hoop. Die perlemoenboer vertel van sy liefde vir dié waardevolle dier en sy hoop dat hierdie bedreigde skulpvis nie sal uitsterf.

Back to Doringbaai